Liste de favoris
La liste de favoris est vide.
Le panier est vide.
Envoi gratuit possible
Envoi gratuit possible
Veuillez patienter - l'impression de la page est en cours de préparation.
La boîte de dialogue d'impression s'ouvre dès que la page a été entièrement chargée.
Si l'aperçu avant impression est incomplet, veuillez le fermer et sélectionner "Imprimer à nouveau".
Gerook
ISBN/GTIN

Gerook

Livre numériqueEPUBDRM AdobeLivres électroniques
Classement des ventes 344701dans
CHF9.00

Description

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ...Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in 'n gevaarlike tik-nes verander? Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan 'n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.

Détails

Autres ISBN/GTIN9780637006835
Type de produitLivre numérique
ReliureLivres électroniques
FormatEPUB
Indications sur le formatDRM Adobe
Date de parution01.01.2024
Edition24002 A. 2. Auflage
Pages104 pages
LangueAfrikaans
Taille fichier712 Kbytes
Plus de détails

Evaluations

Auteur

Eldridge Jason het grootgeword op die Weskus-vissersdorpie Paternoster. Hy matrikuleer aan Weston Hoër in Vredenburg, waarna hy 'n kursus in joernalistiek by die destydse Skiereiland Technikon (Pentech) volg. Hy is tans 'n senior joernalis by 'n Afrikaanse dagblad in Kaapstad.Hy sê met talle van die situasies in Gerook het hy probeer om die harde realiteit in sommige gemeenskappe waarmee hy as deel van sy joernalistieke werk te doen kry, uit te beeld.As sy skryfwerk hom nie besig hou nie, hou Eldridge daarvan om saam met sy gesin weg te breek en die land plat te ry. Hy is getroud met 'n Afrikaans-onderwyseres, Winifred, wat sy liefde en passie vir die taal deel. Die twee het 'n seuntjie, Danté.

Plus de produits de Jason, Eldridge

Recommandations

Recherches récentes