Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Der Warenkorb ist leer.
Kostenloser Versand möglich
Kostenloser Versand möglich
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Die kremetartekspedisie
ISBN/GTIN

Die kremetartekspedisie

eBookEPUBDRM AdobeElectronic Book
Verkaufsrang107481inRomane (eBook)
CHF17.40

Produktinformationen

Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië. Die verteller is 'n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit (o.m. in 'n hawestad aan die ooskus van Afrika) en daarna deur 'n vierde man op 'n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Eers dros die res van die geselskap en daarna sterf die man en bly die slavin alleen agter. Sy woon uiteindelik in 'n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink. Hierdie belangrike Afrikaanse roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur J.M. Coetzee.
Weitere Beschreibungen

Details

Weitere ISBN/GTIN9780798159999
ProduktarteBook
EinbandElectronic Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
Erscheinungsdatum30.07.2013
Auflage13001 A. 1. Auflage
Seiten112 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigrösse1557 Kbytes
WarengruppeBelletristik
Weitere Details

Kritiken und Kommentare

Über die Autorin/den Autor

Wilma Stockenström is een van die belangrikste skrywers in Afrikaans. Sy het 5 romans, 7 digbundels en een drama die lig laat sien. Sy het die Hertzogprys in 1977 ontvang vir haar digbundel Van vergetelheid en van glans en weer in 1992 vir haar roman, Abjater wat so lag. Die kremetartekspedisie wat in 1981 verskyn het, is egter haar bekendste roman. Dis in Engels, Frans, Nederlands, Duits, Italiaans en Hebreeus vertaal. Die Engelse vertaling is deur J.M. Coetzee gedoen. En in 1988 is die Italiaanse vertaling met die Grinzane Cavour-prys in Italië bekroon. Sy het ook 'n suksesvolle loopbaan as aktrise op die verhoog en in films gehad. Sy woon sedert 1993 in Kaapstad.

Vorschläge

Zuletzt von mir angeschaut