Liste de favoris
La liste de favoris est vide.
Le panier est vide.
Envoi gratuit possible
Envoi gratuit possible
Veuillez patienter - l'impression de la page est en cours de préparation.
La boîte de dialogue d'impression s'ouvre dès que la page a été entièrement chargée.
Si l'aperçu avant impression est incomplet, veuillez le fermer et sélectionner "Imprimer à nouveau".
Tuisland
ISBN/GTIN

Tuisland

Livre numériquePDFDRM AdobeLivres électroniques
Classement des ventes 39333dansPolicier (livre numérique)
CHF14.20

Description

Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van 'n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie.Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in 'n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in 'n bynes vas. Die brutale aanval op 'n Duitse toeris ontketen 'n rits gebeure wat 'n multimiljoenrandse projek vir die San kan verongeluk.En dan val die volgende dooie. Beeslaar kry 'n nuwe kollega, kolonel Koekoes Mentoor, 'n hardekwas rissiepit wat saam met hom deur 'n doolhof van politiek, mites en moord moet stap.Gelyktydig moet Kytie Rooi, skoonmaakster by 'n luukse gastehuis op Upington, die Kalahari in vlug met 'n vreemde straatkindjie aan die hand.Met die romans Plaasmoord en Onse vaders het Karin Brynard haar reputasie as een van Suid-Afrika se gewildste misdaadskrywers gevestig. In haar derde roman kom haar karakters te staan voor groter uitdagings as ooit te vore.

Détails

Autres ISBN/GTIN9781415206690
Type de produitLivre numérique
ReliureLivres électroniques
FormatPDF
Indications sur le formatDRM Adobe
ÉditeurNYU Press
Date de parution01.06.2016
Edition16001 A. 1. Auflage
Pages576 pages
LangueAfrikaans
Taille fichier2549 Kbytes
Plus de détails

Evaluations

Auteur

Karin Brynard's work has been published in Afrikaans, English, German, French and Dutch to great acclaim, having won the University of Johannesburg Debut Prize, two M-Net awards, and an atkv prize for prose. Tuisland shot to the top of the bestseller list in the country when it was published in 2016. Having worked as a journalist and political correspondent for Rapport for many years, she now writes full time. She lives in Stellenbosch. www.karinbrynard.com

Plus de produits de Brynard, Karin

Recommandations

Recherches récentes