Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Der Warenkorb ist leer.
Kostenloser Versand möglich
Kostenloser Versand möglich
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Hierdie mens
ISBN/GTIN

Hierdie mens

eBookEPUBDRM AdobeElectronic Book
Verkaufsrang7364inBelletristik (eBook)
CHF12.90

Produktinformationen

Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur 'n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan dan ook in die teken van afskeid neem, en 'n sterk bewussyn van die onvermydelike naderkom van die einde van die lewe. Met so 'n gelade onderwerp soos die dood word daar speels omgegaan. Daar is 'n duidelike opmerksaamheid oor die proses van ouer word, van swakker word, maar daar is geen swaarwigtigheid, geen tranerigheid. Alles staan eerder in die teken van 'n ironiese self-beskouing, 'n beleë aanvaarding van die onontkombaarheid van die slopingsproses. "'n Sterk versameling van laatwerkverse, gefokus op die natuur en in 'n vroulike teneur, van een van die meesterdigters in Afrikaans." - Helize van Vuuren
Weitere Beschreibungen

Details

Weitere ISBN/GTIN9780798163743
ProduktarteBook
EinbandElectronic Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
Erscheinungsdatum01.08.2013
Auflage13001 A. 1. Auflage
Seiten52 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigrösse432 Kbytes
Weitere Details

Kritiken und Kommentare

Über die Autorin/den Autor

Wilma Stockenström het 5 romans, 7 digbundels en een drama die lig laat sien. Sy het die Hertzogprys in 1977 ontvang vir haar digbundel Van vergetelheid en van glans en weer in 1992 vir haar roman, Abjater wat so lag. Die kremetartekspedisie wat in 1981 verskyn het, is egter haar bekendste roman. Ná J.M. Coetzee se vertaling in Engels, gepubliseer in Engeland, word dit ook vertaal in Frans, Nederlands, Duits, Italiaans en Hebreeus, en binnekort verskyn dit in Turks. In 1988 is die Italiaanse vertaling met die Grinzane Cavour-prys bekroon. Sy het ook 'n suksesvolle loopbaan as aktrise op die verhoog en in films gehad. Sy woon sedert 1993 in Kaapstad.

Vorschläge

Zuletzt von mir angeschaut